2 Kings 1:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En toe die boodskappers na hom terugdraai, sê hy vir hulle: Waarom draai julle nou om?
Afrikaans (NLV) 2011
Toe die boodskappers terugkom by die koning, vra hy vir hulle: “Hoekom is julle so gou terug?”
Afrikaans 1933/1953
En toe die boodskappers by hom terugkom, sê hy vir hulle: Waarom kom julle nou terug?
Afrikaans 1983
en die boodskappers het omgedraai na die koning toe. Hy vra hulle toe: “Waarom het julle omgedraai?”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Toe die boodskappers na Ahasia terugkom, vra hy vir hulle: “Nou hoekom het julle dan teruggekom?”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Toe die boodskappers terugkom by die koning, vra die koning vir hulle: “Hoekom het julle teruggekom?”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die boodskappers het na die koning toe teruggegaan. Hy wou by hulle weet: “Hoekom is julle so gou terug?”