2 Kings 1:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Hy sê vir hulle: Watter soort man was Hy wat julle tegemoetgekom het en julle hierdie woorde vertel het?
Afrikaans (NLV) 2011
“Wie is hierdie man?” vra die koning. “Hoe lyk hierdie man wat julle teëgekom het en hierdie boodskap gestuur het?”
Afrikaans 1933/1953
Daarop sê hy vir hulle: Hoe was die voorkoms van die man wat opgekom het julle tegemoet en hierdie woorde met julle gespreek het?
Afrikaans 1983
Die koning vra hulle toe: “Hoe het die man gelyk wat vir julle tegemoet geloop en hierdie dinge vir julle gesê het?”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die koning vra toe vir hulle: “Wat was kenmerkend van die man wat julle tegemoet gekom het en vir julle hierdie woorde gesê het?”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die koning vra toe vir die boodskappers: “Hoe het die man gelyk wat vir julle kom ontmoet het en wat hierdie dinge vir julle gesê het?”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die koning vra hulle toe: “Hoe het die man gelyk wat dit alles vir julle gesê het?”