2 Kings 13:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Elísa sê vir hom: Neem pyl en boog. En hy het pyl en boog vir hom geneem.
Afrikaans (NLV) 2011
Elisa sê toe vir hom: “Vat jou boog en pyle.” Die koning het so gemaak.
Afrikaans 1933/1953
Daarop sê El¡sa vir hom: Neem 'n boog en pyle. En hy het vir hom 'n boog en pyle geneem.
Afrikaans 1983
Elisa sê toe vir hom: “Vat jou pyl en boog.” Die koning van Israel het dit gedoen, en toe
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Elisa sê toe vir hom: “Kry 'n boog en pyle!” Hy kry toe vir hom 'n boog en pyle.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Elisa het vir die koning gesê: “Neem jou pyl en boog.” Koning Joas het dit gedoen,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Elisa het vir hom gesê: “Vat jou pyl en boog.” Die koning het dit gedoen