2 Kings 14:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die verdere geskiedenis van Amásia, is dit nie beskrywe in die Kroniekboek van die konings van Juda nie?
Afrikaans (NLV) 2011
Die ander gebeurtenisse tydens Amasia se bewind is opgeteken in Die boek van die handelinge van die konings van Juda.
Afrikaans 1933/1953
En die verdere geskiedenis van Am sia, is dit nie beskrywe in die Kroniekboek van die konings van Juda nie?
Afrikaans 1983
Die ander verhale oor Amasia is opgeteken in die annale van die konings van Juda.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die verdere geskiedenis van Amasia, is dit nie opgeteken in die boekrol met die kronieke van die konings van Juda nie?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die ander dinge wat Amasia gedoen het, is geskryf in die dagboek van die konings van Juda.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die res van Amasia se geskiedenis word vertel in Die lewe en werk van al Juda se konings.