2 Kings 14:29 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Jeróbeam het ontslaap met sy vaders, met die konings van Israel; en sy seun Sagaria het in sy plek geregeer.
Afrikaans (NLV) 2011
Toe Jerobeam II sterf, is hy begrawe in die familiegraf van die konings van Israel. Sy seun Sagaria het hom opgevolg.
Afrikaans 1933/1953
En Jerobeam het ontslaap met sy vaders, met die konings van Israel, en sy seun Sagar¡a het in sy plek koning geword.
Afrikaans 1983
Jerobeam is oorlede, en sy seun Sagaria het hom as koning opgevolg.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Jerobeam het by sy voorouers gaan rus, by die konings van Israel. Sagaria, sy seun, het in sy plek koning geword.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Jerobeam het gesterf, en sy seun Sagaria het koning geword ná hom.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Na sy dood is Jerobeam II by die konings van Israel begrawe. Hy is deur sy seun Sagaria opgevolg.