2 Kings 15:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die verdere geskiedenis van Sagaria, kyk, dit is beskrywe in die Kroniekboek van die konings van Israel.
Afrikaans (NLV) 2011
Die ander gebeurtenisse tydens Sagaria se regering is opgeteken in Die boek van die handelinge van die konings van Israel.
Afrikaans 1933/1953
En die verdere geskiedenis van Sagar¡a, kyk, dit is beskrywe in die Kroniekboek van die konings van Israel.
Afrikaans 1983
Die ander verhale oor Sagaria is opgeteken in die annale van die konings van Israel.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die verdere geskiedenis van Sagaria, kyk, dit is opgeteken in die boekrol met die kronieke van die konings van Israel.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Al die ander dinge wat Sagaria gedoen het, is geskryf in die dagboeke van die konings van Israel.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die res van Sagaria se geskiedenis word vertel in Die lewe en werk van al Israel se konings.