2 Kings 16:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En toe die koning van Damaskus af kom, het die koning die altaar gesien, en die koning het na die altaar gegaan en daarop geoffer.
Afrikaans (NLV) 2011
Daar aangekom uit Damaskus, het die koning na die altaar gekyk en nadergekom om daarop te offer.
Afrikaans 1933/1953
En toe die koning van Damaskus af kom en die koning die altaar sien, het die koning nader gekom na die altaar en daarop geklim.
Afrikaans 1983
Toe die koning van Damaskus af kom en die altaar sien, het hy nader gegaan en op die altaar geklim.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die koning het van Damaskus af daar aangekom en die altaar gesien. Die koning gaan toe nader aan die altaar, klim daarop,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Toe die koning terugkom van Damaskus en hy sien die altaar, het hy self nader gegaan en op die altaar geklim.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Toe Agas in Jerusalem kom, het hy na die altaar gaan kyk en verskillende offers daarop gebring: