2 Kings 2:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En wanneer die HERE Elía deur 'n stormwind in die hemel opgeneem het, het Elía saam met Elísa van Gilgal af getrek.
Afrikaans (NLV) 2011
Die tyd het aangebreek dat die Here vir Elia in ’n stormwind na die hemel toe sou opneem. Elia en Elisa was op pad van Gilgal af.
Afrikaans 1933/1953
En toe die HERE El¡a in 'n storm na die hemel sou opneem, het El¡a met El¡sa uit Gilgal uitgegaan.
Afrikaans 1983
Die tyd het gekom dat die Here vir Elia in 'n stormwind in die hemel sou opneem. Elia en Elisa het uit Gilgal vertrek,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Dit is wat gebeur het toe die Here vir Elia in 'n stormwind in die hemel opgeneem het. Elia en Elisa was van Gilgal af op pad,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die tyd het gekom dat die Here vir Elia sou opneem na die hemel, Hy het vir Elia in 'n stormwind opgeneem. Toe Elia en Elisa uit die stad Gilgal uitgaan,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Elia en Elisa was van Gilgal af op pad toe dit byna tyd was dat God Elia in ’n stormwind sou wegneem hemel toe.