2 Kings 2:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hy sê: Bring vir my 'n nuwe kruik en gooi sout daarin. En hulle het dit vir hom gebring.
Afrikaans (NLV) 2011
Elisa sê: “Bring vir my ’n nuwe skottel met sout daarin.” Hulle het dit gedoen.
Afrikaans 1933/1953
En hy antwoord: Bring vir my 'n nuwe skottel en gooi daar sout in. En hulle het dit na hom gebring.
Afrikaans 1983
Elisa sê toe: “Bring vir my 'n nuwe skottel en gooi sout daarin.” Hulle het dit na hom toe gevat.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Toe sê hy: “Bring vir my 'n nuwe skotteltjie en gooi sout daarin.” Hulle het dit vir hom gebring,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Elisa het gesê: “Bring vir my 'n nuwe bak en gooi sout daarin.” Hulle het die bak en die sout gebring,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Elisa sê toe: “Bring vir my ’n splinternuwe skottel vol sout.” Hulle het dit vir hom gaan haal.