2 Kings 2:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die waters is genees tot vandag toe, volgens die woord van Elisa wat hy gespreek het.
Afrikaans (NLV) 2011
Die water het tot vandag toe bruikbaar gebly, net soos Elisa gesê het.
Afrikaans 1933/1953
En die water het gesond geword tot vandag toe volgens die woord van El¡sa wat hy gespreek het.
Afrikaans 1983
Die water is vandag nog bruikbaar, net soos Elisa gesê het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die water is tot vandag toe gesond, ooreenkomstig die woord van Elisa wat hy gespreek het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die water het gesond geword soos Elisa gesê het, en dit is tot vandag toe gesond.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
En so was dit! Die water is nog altyd gesond, net soos Elisa gesê het dit sou wees.