2 Kings 2:24 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hy het omgedraai en hulle aangekyk en hulle in die Naam van die HERE vervloek. En daar het twee sybere uit die bos te voorskyn gekom en twee-en-veertig kinders van hulle geskaar.
Afrikaans (NLV) 2011
Elisa het omgedraai, na hulle gekyk en hulle in die Naam van die Here vervloek. Toe kom daar twee bere uit die bos en verskeur 42 van hulle.
Afrikaans 1933/1953
Toe het hy agter hom omgekyk en hulle gesien en hulle gevloek in die Naam van die HERE; en twee berinne het uit die bos gekom en van hulle twee en veertig kinders verskeur.
Afrikaans 1983
Hy het omgedraai, hulle aangekyk en hulle vervloek in die Naam van die Here. Twee bere het uit die bos gekom en twee en veertig van die kinders verskeur.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hy het omgedraai en toe hy hulle sien, het hy hulle vervloek in die naam van die Here. Twee bere het uit die bos gekom en twee-en-veertig van die kinders verskeur.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Elisa het omgedraai en hy het vir hulle gesê dat die Here hulle sal straf. En toe kom daar twee beer-wyfies uit die bos en hulle maak 42 van die seuntjies dood.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Elisa het na hulle gekyk en hulle in die Here se Naam vervloek. Daar het toe twee bere uit die bos gekom en 42 van die seuntjies verskeur.