2 Kings 20:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Hiskia antwoord: Dit is 'n ligte ding vir die skaduwee om tien grade te daal; nee, maar laat die skaduwee tien grade agteruit gaan.
Afrikaans (NLV) 2011
“Die skaduwee beweeg altyd vorentoe,” antwoord Hiskia. “Laat dit liewer agteruit gaan.”
Afrikaans 1933/1953
Toe sê Jehisk¡a: Dit is maklik vir die skaduwee om tien grade te daal; nee, maar laat die skaduwee teruggaan, tien grade agteruit.
Afrikaans 1983
Hiskia sê toe: “Dit is maklik vir die skaduwee om tien trappe vorentoe te skuif. Nee, laat dit tien trappe terugkom.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hiskia sê toe: “Dit is maklik vir die skaduwee om tien eenhede vooruit te skuif. Nee, die skaduwee moet eerder tien eenhede terugskuif.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hiskia het gesê: “Die skaduwee kan maklik tien trappe vorentoe gaan. Nee, die skaduwee moet tien trappe teruggaan.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hiskia sê toe: “Die skaduwee beweeg die hele tyd vorentoe. Laat dit as ’n teken van die Here se belofte tien trappe terugbeweeg.”