2 Kings 21:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die HERE het deur sy diensknegte, die profete, gespreek en gesê:
Afrikaans (NLV) 2011
Toe het die Here deur sy dienaars die profete gesê:
Afrikaans 1933/1953
Toe het die HERE deur die diens van sy knegte, die profete, gespreek en gesê:
Afrikaans 1983
Die Here het deur sy dienaars, die profete, gesê:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die Here het by monde van sy diensknegte, die profete, gesê:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die Here het sy dienaars die profete gestuur en gesê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die Here het toe deur die profete wat vir Hom gewerk het, gesê: