2 Kings 21:26 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hy is begrawe in sy graf in die tuin van Ussa, en sy seun Josia het in sy plek geregeer.
Afrikaans (NLV) 2011
Hy is begrawe in die grafkelder in die tuin van Ussa. Sy seun Josia het hom as koning opgevolg.
Afrikaans 1933/1953
En hy is begrawe in sy graf, in die tuin van Ussa; en sy seun Jos¡a het in sy plek koning geword.
Afrikaans 1983
Hy is begrawe in sy graf in die tuin van Ussa, en sy seun Josia het hom as koning opgevolg.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hy is begrawe in sy graf in die tuin van Ussa. Sy seun Josia het in sy plek koning geword.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Sy mense het hom begrawe in sy graf in die tuin van Ussa. Sy seun Josia het koning geword ná hom.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Ná sy dood is hy in die tuin van Ussa begrawe. Sy seun Josia het in sy plek koning geword.