2 Kings 3:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hy sê: So spreek die HERE: Maak hierdie dal vol slote.
Afrikaans (NLV) 2011
Hy sê: “Dit is wat die Here sê: Hierdie droë vallei sal met poele water gevul word.
Afrikaans 1933/1953
en hy het gesê: So spreek die HERE: Maak hierdie dal vol gate.
Afrikaans 1983
en hy het gesê: “So sê die Here: Daar sal damme en damme water in hierdie vallei staan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
en het hy gesê: “So sê die Here, ‘Maak oral kuile in hierdie droë loop!’
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Elisa het toe gesê: “Die Here sê: Ek sal hierdie vallei vol water maak.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hy het gesê: “Die Here sê: Maak gate hier in die droë vallei.