2 Kings 3:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Maar toe Agab dood was, het die koning van Moab in opstand gekom teen die koning van Israel.
Afrikaans (NLV) 2011
Na Agab se dood het Moab egter teen die koning van Israel in opstand gekom.
Afrikaans 1933/1953
Maar ndie dood van Agab het die koning van Moab van die koning van Israel afvallig geword.
Afrikaans 1983
Toe Agab dood is, het die koning van Moab teen die koning van Israel gerebelleer.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Net ná Agab se dood het die koning van Moab hom verset teen die koning van Israel.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Maar ná die dood van Agab het die koning van Moab opstandig geword teen die koning van Israel.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Ná Agab se dood het Mesa teen Israel gerebelleer.