2 Kings 4:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hy sê: Wat moet dan vir haar gedoen word? En Gehasi antwoord: Voorwaar, sy het geen kind nie, en haar man is oud.
Afrikaans (NLV) 2011
Elisa vra: “Is daar nie tog iets wat ons vir haar kan doen nie?” Gehasi sê toe: “Sy het nie ’n seun nie en haar man is al oud.”
Afrikaans 1933/1953
Daarop sê hy: Wat kan daar dan vir haar gedoen word? En Geh si antwoord: Voorwaar, sy het geen seun nie, en haar man is oud.
Afrikaans 1983
Hy vra toe: “Maar kan daar nie iets vir haar gedoen word nie?” Waarop Gehasi antwoord: “Ja tog, sy het nie 'n seun nie, en haar man is al oud.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Elisa sê toe: “Maar wat kan vir haar gedoen word?” Gehasi het geantwoord: “Wel, sy het nie 'n seun nie, en haar man is oud.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Elisa sê toe: “Ek wonder wat ek vir haar kan doen.” En toe sê Gehasi: “Ek weet wat jy vir haar kan doen. Sy het nie 'n seun nie, en haar man is oud.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Later het Elisa vir Gehasi gevra: “Wat kan ons tog vir die vrou doen?” “Daar is tog iets,” het Gehasi gesê, “sy het nie ’n seun nie en haar man is al ’n ou man.”
Recommended Reading