2 Kings 4:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die vrou het swanger geword en 'n seun gebaar in die tyd wat Elísa vir haar gesê het, volgens die tyd van die lewe.
Afrikaans (NLV) 2011
Maar die vrou hét swanger geword. ’n Jaar later het sy ’n seun in die wêreld gebring net soos Elisa vir haar gesê het.
Afrikaans 1933/1953
En die vrou het swanger geword en 'n seun gebaar op daardie tyd oor 'n jaar, soos El¡sa met haar gespreek het.
Afrikaans 1983
Die vrou het swanger geword en 'n seun in die wêreld gebring, presies 'n jaar later, net soos Elisa vir haar gesê het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die vrou het egter swanger geword en 'n jaar later teen dieselfde tyd 'n seun in die wêreld gebring, soos Elisa haar verseker het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Maar die vrou het swanger geword en sy het 'n seun gekry op die tyd wat Elisa gesê het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Maar sy het begin verwag en omtrent ’n jaar later is haar seuntjie gebore, net soos Elisa voorspel het.