2 Kings 6:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Toe sê die koning van Israel vir Elísa toe hy hulle sien: My vader, moet ek hulle verslaan? sal ek hulle slaan?
Afrikaans (NLV) 2011
Toe die koning van Israel hulle sien, roep hy vir Elisa: “Moet ek hulle doodmaak, my vader, moet ek hulle doodmaak?”
Afrikaans 1933/1953
En die koning van Israel sê vir El¡sa toe hy hulle sien: Moet ek verslaan, moet ek verslaan, my vader?
Afrikaans 1983
Toe die koning van Israel hulle sien, vra hy vir Elisa: “Moet ek hulle doodmaak, Meneer, moet ek hulle doodmaak?”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Toe hy hulle sien, sê die koning van Israel vir Elisa: “Moet ek aanval? Moet ek aanval, my vader? ”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die koning van Israel het vir Elisa gevra: “Meneer, moet ek hierdie Arameërs doodmaak?”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die koning van Israel was stomverbaas en het vir Elisa gevra: “My vader, moet ek hulle almal doodmaak?”