2 Peter 1:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Om dit eerstens te weet, dat geen profesie van die Skrif van enige eie uitlegging is nie.
Afrikaans (NLV) 2011
Julle moet veral weet dat geen profesie van die Skrif ontstaan het deur die profeet se eie insig nie.
Afrikaans 1933/1953
terwyl julle veral d¡t moet weet, dat geen profesie van die Skrif 'n saak van eie uitlegging is nie;
Afrikaans 1983
Dít veral moet julle weet: geen profesie in die Skrif kan op grond van eie insig reg uitgelê word nie,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Dit moet julle veral besef: Geen profesie in die Skrif berus op eie uitleg nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Dit is belangrik dat julle dit moet weet: Die profete van die Ou Testament het nie self die dinge gedink wat hulle gesê het nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Onthou, dit wat die profete in die Bybel sê, het hulle nie self uitgedink nie,