2 Peter 1:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En tot kennis selfbeheersing; en tot matigheid geduld; en geduldig godsaligheid;
Afrikaans (NLV) 2011
As ’n mens God ken, kan jy jouself dissiplineer. Selfdissipline bring weer mee dat ’n mens kan uithou en aanhou, en hierdie volharding loop uit op ’n lewe naby aan God.
Afrikaans 1933/1953
en by die kennis die selfbeheersing, en by die selfbeheersing die lydsaamheid, en by die lydsaamheid die godsvrug,
Afrikaans 1983
die kennis met selfbeheersing, die selfbeheersing met volharding, die volharding met godsvrug,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
by insig, selfbeheersing, by selfbeheersing, volharding, by volharding, godvresendheid,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Julle moenie gou kwaad word nie, julle moet vas glo, julle moet vir God dien,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Saam met kennis gaan selfbeheersing. Moenie toelaat dat sondige begeertes julle ooit onderkry nie. Saam met selfbeheersing gaan standvastigheid. Hou aan glo. Staan sterk! Saam met standvastigheid gaan ’n lewe wat God verheerlik. Maak God se Naam groot in alles wat julle doen.