2 Peter 2:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die regverdige Lot verlos, gekwel oor die vuil wandel van die goddeloses.
Afrikaans (NLV) 2011
En tog het God vir Lot gered, ’n man wat reg voor God gelewe het. Lot was siek en sat van die wilde leefstyl van mense wat hulle aan geen wette steur nie.
Afrikaans 1933/1953
en die regverdige Lot gered het, wat hom baie gekwel het oor die losbandige lewe van die sedelose mense;
Afrikaans 1983
En tog het Hy vir Lot gered, 'n eerbare man wat gebuk moes gaan onder die losbandige lewenswyse van sedelose mense.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
en as Hy die •regverdige Lot, diep gekwel deur die onsedelike leefwyse van beginsellose mense, gered het
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Maar God het vir Lot gered. Lot het reg gelewe en hy was baie geskok oor die lewe van die mense wat nie gehoorsaam was aan die wette van God nie, daardie mense het gedoen wat hulle wil.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
In daardie tyd het God net vir Lot gespaar. Hy het in die regte verhouding met God geleef te midde van al die seksuele losbandigheid van almal rondom hom wat hulle nie aan God gesteur het nie.