2 Peter 3:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Waardeur die wêreld wat toe was, oorstroom van water, vergaan het:
Afrikaans (NLV) 2011
En dit is ook met water dat Hy die destydse wêreld oorstroom en laat vergaan het.
Afrikaans 1933/1953
waardeur die toenmalige wêreld met water oorstroom is en vergaan het.
Afrikaans 1983
En dit is ook deur water dat die wêreld van daardie tyd oorstroom is en vergaan het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
En deur hierdie dinge is die antieke wêreld deur water oorstroom, en het dit vergaan,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
God het gesê die water moet oor die wêreld van daardie tyd vloei en dit moet die wêreld verwoes.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
En hulle vergeet ook hoe God daarna die wêreld deur ’n reuse-oorstroming vernietig het.