2 Samuel 1:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Dawid het met hierdie klaaglied oor Saul en oor sy seun Jónatan geweeklaag:
Afrikaans (NLV) 2011
Toe het Dawid ’n klaaglied vir Saul en Jonatan geskryf.
Afrikaans 1933/1953
Toe het Dawid hierdie klaaglied aangehef oor Saul en oor sy seun Jonatan,
Afrikaans 1983
Dawid het toe die volgende klaaglied oor Saul en sy seun Jonatan gesing.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Daarna het Dawid hierdie treurlied gesing oor Saul en sy seun Jonatan.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Dawid het hierdie klaaglied gesing oor Saul en oor sy seun Jonatan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Dawid het ’n treurlied oor Saul en sy seun Jonatan gedig.