2 Samuel 1:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die skoonheid van Israel is op u hoogtes gedood; hoe het die helde geval!
Afrikaans (NLV) 2011
Die sieraad van Israel is verslaan op die heuwels! Hoe het die dapper helde geval!
Afrikaans 1933/1953
Die sieraad, o Israel -- op jou hoogtes lê dit verslaan. Hoe het die helde geval!
Afrikaans 1983
“Jou trots, Israel — op jou hoogtes lê dit verslaan. Hoe het die helde geval!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
“Die uitnemendste, o Israel, lê deurboor op jou hoogtes. Hoe het die helde geval!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
“Land Israel, die vinnige, die mooi leier lê dood op jou berge, die manne wat oorlog moes maak, het gesterf.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Israel, op jou berge lê jou beste manne dood! Die helde het geval!