2 Samuel 1:25 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Hoe het die magtiges in die middel van die geveg geval! Jonatan, jy is gedood op jou hoogtes.
Afrikaans (NLV) 2011
Hoe het die dapper manne in die geveg gesneuwel! Op die hoogtes is Jonatan verslaan!
Afrikaans 1933/1953
Hoe het die helde geval diep in die geveg! Jonatan lê verslaan op jou hoogtes.
Afrikaans 1983
Hoe het die helde geval? In die hitte van die stryd! Jonatan lê verslaan op die hoogtes.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
“Hoe het die helde geval midde in die stryd! Jonatan is op jou hoogtes deurboor.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die manne wat oorlog moes maak, het gesterf. Jonatan lê dood op Gilboa-berg.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die helde het geval toe die geveg op sy kwaaiste was. Op die berge van Israel lê Jonatan se lyk!