2 Samuel 1:27 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Hoe het die magtiges geval en die oorlogswapens vergaan!
Afrikaans (NLV) 2011
Hoe het die dapper manne gesneuwel, met hulle oorlogswapens nog in die hand het hulle gesterf!
Afrikaans 1933/1953
Hoe het die helde geval en die oorlogswapens verlore gegaan!
Afrikaans 1983
Hoe het die helde geval? Met die wapen in die hand het hulle omgekom!”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
“Hoe het die helde geval, en is die oorlogswapens verloor!”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die manne wat oorlog moes maak, het gesterf, die manne wat die oorlog moes wen, is dood.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die helde het geval; hulle wapens is tot niet.