2 Samuel 1:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Toe sê Dawid vir hom: Waar kom jy vandaan? En hy sê vir hom: Uit die laer van Israel is ek ontvlug.
Afrikaans (NLV) 2011
“Waar kom jy vandaan?” vra Dawid hom. “Ek het uit die kamp van Israel gevlug,” antwoord hy.
Afrikaans 1933/1953
En Dawid sê vir hom: Waar kom jy vandaan? En hy antwoord hom: Ek het ontvlug uit die leër van Israel.
Afrikaans 1983
“Waar kom jy vandaan?” het Dawid hom gevra. “Ek het uit die Israelitiese kamp ontvlug,” was sy antwoord.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Dawid vra hom toe: “Waar kom jy vandaan?” Hy het geantwoord: “Van die leër van Israel af – ek het ontvlug.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Dawid het vir hom gevra: “Van waar kom jy?” Die man het geantwoord: “Ek het weggevlug uit die kamp van die Israeliete.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Toe Dawid hom vra waar hy vandaan kom, antwoord die man: “Ek het weggekom uit die oorlog waarin die Israeliete veg.”