2 Samuel 1:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Toe sê Dawid aan die jongman wat hom meedeel: Hoe weet jy dat Saul en sy seun Jónatan dood is?
Afrikaans (NLV) 2011
“Hoe weet jy dat Saul en sy seun Jonatan dood is?” vra Dawid vir die jong man.
Afrikaans 1933/1953
En Dawid vra die jongman wat hom die boodskap gebring het: Hoe weet jy dat Saul en sy seun Jonatan dood is?
Afrikaans 1983
“Hoe weet jy dat Saul en sy seun Jonatan dood is?” vra Dawid vir die jongman wat hom dit vertel het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Dawid vra toe vir die jong man wat die berig vir hom bring: “Hoe weet jy dat Saul en sy seun Jonatan dood is?”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Toe vra Dawid vir die jongman wat dit vir hom kom sê het: “Hoe weet jy dat Saul en sy seun Jonatan dood is?”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
“Maar hoe weet jy Saul en sy seun Jonatan is dood?” vra Dawid.