2 Samuel 1:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En toe hy agter hom kyk, sien hy my en roep na my. En ek antwoord: Hier is ek.
Afrikaans (NLV) 2011
“Saul het omgekyk en my gesien. Hy roep my toe om hom te kom help. ‘Wat kan ek doen?’ vra ek.
Afrikaans 1933/1953
en hy het agter hom omgekyk en my gesien en my geroep, en ek het gesê: Hier is ek.
Afrikaans 1983
Saul het omgekyk en my gesien. Hy het my nader geroep en ek het gevra: ‘Wat kan ek vir u doen?’
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Toe hy omdraai en my sien, roep hy na my. Ek het geantwoord, ‘Ek is tot u diens!’
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Saul het omgekyk en hy het vir my geroep, en toe ek antwoord,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hy kyk toe om en sien my raak. Hy wink my nader, en ek vra vir hom: ‘Kan ek help?’