2 Samuel 1:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hy sê vir my: Wie is jy? En ek antwoord hom: Ek is 'n Amalekiet.
Afrikaans (NLV) 2011
Hy vra my: ‘Wie is jy?’ Ek het hom geantwoord: ‘Ek is ’n Amalekiet.’
Afrikaans 1933/1953
Toe vra hy my: Wie is jy? En ek antwoord hom: Ek is 'n Amalekiet.
Afrikaans 1983
Hy vra my toe: ‘Wie is jy?’ en ek antwoord: ‘'n Amalekiet.’
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hy vra my toe, ‘Wie is jy?’ En ek antwoord hom, ‘Ek is 'n Amalekiet.’
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
vra hy vir my wie ek is. Ek het vir hom gesê ek is 'n Amalekiet.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Toe vra hy my: ‘Wie is jy?’ Ek sê toe: ‘Ek is ’n Amalekiet.’