2 Samuel 11:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die vrou het swanger geword en gestuur en dit aan Dawid vertel en gesê: Ek is swanger.
Afrikaans (NLV) 2011
Toe sy later agterkom dat sy verwag, stuur sy vir Dawid ’n boodskap: “Ek is swanger.”
Afrikaans 1933/1953
En die vrou het swanger geword en gestuur om Dawid te laat weet: Ek is swanger.
Afrikaans 1983
Die vrou het swanger geword en vir Dawid laat weet: “Ek is swanger.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die vrou het swanger geword en iemand gestuur om Dawid daaroor in te lig. Sy het gesê: “Ek is swanger.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Batseba het teruggegaan huis toe, en toe sy besef dat sy swanger is, het sy vir Dawid laat weet sy is swanger.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die vrou het toe Dawid se baba verwag en vir hom laat weet: “Ek verwag jou kind.”