2 Samuel 16:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En so het Simeï gesê toe hy gevloek het: Gaan uit, gaan uit, bloedman en betroubare man!
Afrikaans (NLV) 2011
Terwyl hy klippe gooi, skree hy: “Maak dat jy wegkom, jou moordenaar, jou skurk!
Afrikaans 1933/1953
En dit het S¡me‹gesê terwyl hy vloek: Weg, weg, jou bloedvergieter en jou deugniet!
Afrikaans 1983
Terwyl hy loop en vloek, het Simeï uitgeroep: “Trap, trap hier uit, jou moordenaar en jou skurk!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Dit is wat Simeï al skellend gesê het: “Uit hier! Uit hier, jou moordenaar, jou skobbejak!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Toe Simeï vir Dawid vervloek het, het hy gesê: “Gaan weg! Gaan weg! Jy is 'n moordenaar en 'n skurk!
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hy vloek en skree vir Dawid: “Voertsek, jou moordenaar! Jou lae vent!