2 Samuel 19:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En aan Joab is meegedeel: Kyk, die koning ween en treur oor Absalom.
Afrikaans (NLV) 2011
Joab is vertel: “Kan jy dit glo! Die koning huil en rou sowaar oor Absalom!”
Afrikaans 1933/1953
En aan Joab is meegedeel: Kyk, die koning ween en bedryf rou oor Absalom.
Afrikaans 1983
Daar is aan Joab vertel: “Kan jy dit glo? Die koning huil en treur oor Absalom!”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Aan Joab is berig gebring: “Kyk, die koning huil en rou oor Absalom. ”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Iemand het vir Joab gaan vertel: “Weet jy, die koning huil en treur oor Absalom.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die mense het vir Joab gaan vertel die koning huil en is hartseer oor Absalom.

Recommended Reading