2 Samuel 2:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die tyd wat Dawid in Hebron koning was oor die huis van Juda, was sewe jaar en ses maande.
Afrikaans (NLV) 2011
Dawid het Hebron sy hoofstad gemaak en van daar sewe en ’n half jaar oor Juda regeer.
Afrikaans 1933/1953
En die getal dae wat Dawid koning was in Hebron oor die huis van Juda, was sewe jaar en ses maande.
Afrikaans 1983
Dawid was sewe en 'n half jaar in Hebron koning oor Juda.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Dawid was in Hebron koning oor die huis van Juda vir 'n tydperk van sewe jaar en ses maande.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hy was sewe jaar en ses maande in Hebron koning van die Juda-stam.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
en hy het sewe jaar en ses maande in Hebron regeer.