2 Samuel 2:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Abner, die seun van Ner, en die dienaars van Isboset, die seun van Saul, het van Mahanaim na Gíbeon uitgetrek.
Afrikaans (NLV) 2011
Op ’n dag lei Abner die troepe van Is-Boset, seun van Saul, van Maganajim af teen Gibeon.
Afrikaans 1933/1953
En Abner, die seun van Ner, met die dienaars van Isboset, die seun van Saul, het uitgetrek uit Mahan im na G¡beon.
Afrikaans 1983
Abner seun van Ner het met Is-Boset se soldate van Maganajim af na Gibeon toe opgeruk.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Abner, seun van Ner, en die volgelinge van Saul se seun Is-Boset het van Maganajim af uitgetrek na Gibeon.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Abner seun van Ner en die manne van Is-Boset seun van Saul het van die stad Maganajim na die stad Gibeon gegaan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Abner, die seun van Ner, het met Is-Boset se manskappe van Maganajim af na Gibeon toe gegaan.