2 Samuel 2:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Dawid het sy manne wat by hom was, laat optrek, elkeen met sy huisgesin, en hulle het in die stede van Hebron gewoon.
Afrikaans (NLV) 2011
so ook al sy manskappe met hulle gesinne. Hulle het in die omstreke van Hebron gaan bly.
Afrikaans 1933/1953
Dawid het ook sy manne wat by hom was, laat optrek, elkeen met sy huisgesin, en hulle het in die stede van Hebron gaan woon.
Afrikaans 1983
Hy het ook sy manskappe met hulle gesinne laat saamgaan, en hulle het almal in die gebied van Hebron gaan woon.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
En wat sy manne by hom betref, Dawid het hulle laat optrek, elkeen met sy huisgesin; en hulle het in die dorpies by Hebron gaan bly.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Dawid het die manne wat by hom was, saam met hom geneem, en elkeen het sy huisgesin saamgeneem. Hulle het in die stede naby Hebron gaan woon.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die manne wat by Dawid was, het elkeen ook met sy familie daarheen getrek en in die klein dorpies om Hebron gaan bly.