2 Samuel 22:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hy sê: Die HERE is my rots en my vesting en my redder;
Afrikaans (NLV) 2011
Die Here is my rots, my vesting en my Redder;
Afrikaans 1933/1953
En hy het gesê: Die HERE is my rots en my bergvesting en my redder;
Afrikaans 1983
Die Here is my rots, my skuilplek en my redder,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hy het gesê: “Die Here is my rotsvesting, my bergskuiling, my bevryder.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hy het gesing: “Here, U is my Rots, my veilige plek in die berge, U maak my vry.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die Here is vir my soos ’n plek tussen die rotse waar ek kan wegkruip; by Hom kan niemand my bykom nie.