2 Samuel 22:27 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
By die reines sal jy jouself rein vertoon; en by die verkeerde sal jy jou onwel betoon.
Afrikaans (NLV) 2011
Vir dié wat rein is, is U rein; vir dié wat vals is, is U vals.
Afrikaans 1933/1953
by die reine, rein; maar by die valse betoon U Uself verkeerd.
Afrikaans 1983
rein teenoor die reine, maar U verwerp die huigelaar.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
teenoor dié wat hulle rein hou, bewys U Uself rein; maar teenoor dié wat vals is, tree U berekenend op!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Wanneer mense rein is en by U mag wees, dan is U by hulle. Wanneer mense vals is, dan is U te slim vir hulle.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Vir die een wat ’n skoon lewe lei, is U goed. Maar ’n vals mens kry teëspoed by U.