2 Samuel 22:29 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Want U is my lamp, o HERE, en die HERE sal my duisternis verlig.
Afrikaans (NLV) 2011
U is my lig, o Here. Here, U verlig my duisternis.
Afrikaans 1933/1953
Want U is my lamp, o HERE! En die HERE laat my duisternis opklaar.
Afrikaans 1983
U, Here, laat my lamp helder skyn; my God gee lig as dit donker is om my.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ja, U is my lig, Here; die Here verlig my donkerte.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ja, Here, U gee vir my lig, U maak lig wanneer dit donker is om my.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Here, U is vir my soos ’n lamp wat die donker om my wegvat.