2 Samuel 22:37 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
U het my voetstappe onder my vergroot; sodat my voete nie gly nie.
Afrikaans (NLV) 2011
U verbreed die pad onder my en my enkels swik nie.
Afrikaans 1933/1953
U het my voetstap onder my ruim gemaak, en my enkels het nie gewankel nie.
Afrikaans 1983
U het my ruim vastrapplek gegee, my enkels het nie geswik nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
U skep ruimte vir my voetstappe; my enkels swik nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
U laat my vinnig hardloop, my voete gly nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
U maak die grond gelyk onder my, my voete sal nie swik nie.