2 Samuel 23:39 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Urija, die Hetiet: altesaam sewe en dertig.
Afrikaans (NLV) 2011
Urija die Hetiet. Daar was altesaam 37.
Afrikaans 1933/1953
Ur¡a, die Hetiet -- almal saam sewe en dertig.
Afrikaans 1983
Urija die Hetiet. Daar was altesaam sewe en dertig.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
en Urija die Hetiet. Altesaam was hulle sewe-en-dertig.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Urija die Hetiet. Hulle was almal saam 37 manne.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
en Urija die Hetiet. Almal saam was hulle 37.
Recommended Reading