2 Samuel 24:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Dawid het, volgens die woord van Gad, opgetrek soos die HERE beveel het.
Afrikaans (NLV) 2011
Dawid het gedoen soos die Here deur Gad beveel het.
Afrikaans 1933/1953
En Dawid het opgegaan volgens die woord van Gad, soos die HERE beveel het.
Afrikaans 1983
Dawid het toe opgegaan soos die Here hom deur die woord van Gad beveel het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Dawid het, soos die Here deur Gad opdrag gegee het, opgegaan,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Dawid het gegaan soos Gad gesê het, hy het gaan doen wat die Here beveel het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Dawid het toe na die klipplaat toe opgeklim soos die Here vir hom gesê het in die boodskap wat Gad gebring het.