2 Samuel 24:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Al hierdie dinge het Arauna as 'n koning aan die koning gegee. En Arauna sê aan die koning: Die HERE jou God het jou aangeneem.
Afrikaans (NLV) 2011
Ek, Arauna, gee dit alles vir die koning. Mag die Here u God u offer aanvaar.”
Afrikaans 1933/1953
Dit gee Arauna alles, o koning, aan die koning. Verder het Arauna aan die koning gesê: Mag die HERE u God 'n behae in u hê.
Afrikaans 1983
U Majesteit, Arauna gee dit alles aan die koning. Mag die Here u God u offer aanneem.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Dit alles, o koning, skenk Arauna aan die koning.” Arauna het ook vir die koning gesê: “Mag die Here u God u aanvaar!”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Koning, ek gee dit alles vir jou.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
U Majesteit, Arauna gee dit alles vir u. En mag die Here u offer aanvaar.”