2 Samuel 3:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
om die koninkryk van die huis van Saul te vertaal en die troon van Dawid oor Israel en oor Juda op te rig, van Dan tot Berseba.
Afrikaans (NLV) 2011
dit is om die koningskap van die Saulshuis weg te neem en Dawid se heerskappy te vestig oor sowel Israel as Juda, vanaf Dan tot Berseba.”
Afrikaans 1933/1953
deur die koningskap aan die huis van Saul te ontneem en die troon van Dawid op te rig oor Israel en oor Juda, van Dan tot Bers,ba.
Afrikaans 1983
naamlik om die koningskap van die nageslag van Saul weg te vat en die heerskappy van Dawid oor Israel en Juda te bevestig, van noord tot suid.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
om die koningskap van die huis van Saul af na hom te laat oorgaan, en om die troon van Dawid oor Israel en Juda te vestig van Dan tot Berseba.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
***
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
***