2 Samuel 3:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En vir Dawid is seuns in Hebron gebore, en sy eersgeborene was Amnon, van Ahinoam, die Jisreëlitiese;
Afrikaans (NLV) 2011
Die seuns wat in Hebron vir Dawid gebore is, was soos volg: Die oudste was Amnon, seun van Aginoam van Jisreël.
Afrikaans 1933/1953
En vir Dawid is daar seuns in Hebron gebore. En sy eersgeborene was Amnon, by Ah¡noam uit J¡sreël;
Afrikaans 1983
Die volgende seuns van Dawid is in Hebron gebore: Amnon, seun van Aginoam sy Jisreëlitiese vrou, was die oudste.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Vir Dawid is daar seuns gebore in Hebron. Sy eersgeborene was Amnon, by Aginoam, die vrou uit Jisreël;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ses seuns van Dawid is gebore in Hebron: Die eerste seun was Amnon, sy ma was Aginoam van Jisreël.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hier is die name van die ses seuns van Dawid wat in Hebron gebore is: Amnon was die oudste; sy ma was Aginoam van Jisreël.