2 Samuel 3:30 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Daarop het Joab en sy broer Abisai vir Abner gedood, omdat hy hulle broer Asahel in Gibeon in die geveg gedood het.
Afrikaans (NLV) 2011
So het Joab en sy broer Abisai vir Abner doodgemaak omdat Abner hulle broer Asael in die geveg by Gibeon doodgemaak het.
Afrikaans 1933/1953
Joab dan en Ab¡sai, sy broer, het Abner vermoor, omdat hy hulle broer Asahel by G¡beon in die geveg gedood het.
Afrikaans 1983
Joab en sy broer Abisai het vir Abner doodgemaak omdat hy hulle broer Asael tydens die oorlog in Gibeon doodgemaak het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Joab en sy broer Abisai het Abner immers om die lewe gebring omdat hy hulle broer Asael doodgemaak het in die geveg by Gibeon.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Joab en sy broer Abisai het vir Abner vermoor omdat hy hulle broer Asael doodgemaak het in die oorlog by Gibeon.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Joab en sy broer Abisai het Abner natuurlik vermoor omdat hy hulle broer Asael in die geveg by Gibeon doodgesteek het.)