2 Samuel 3:32 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hulle het Abner in Hebron begrawe, en die koning het sy stem verhef en geween by die graf van Abner; en die hele volk het geween.
Afrikaans (NLV) 2011
Hulle het Abner begrawe in Hebron. Die koning en al sy mense het by die graf gehuil.
Afrikaans 1933/1953
Toe hulle Abner in Hebron begrawe, het die koning sy stem verhef en geween by die graf van Abner; die hele volk het ook geween.
Afrikaans 1983
Toe hulle Abner in Hebron begrawe het, het die koning hardop gehuil by die graf, en die hele leër het ook gehuil.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Toe hulle Abner in Hebron begrawe het, het die koning hardop gehuil by Abner se graf. Al die manskappe het ook gehuil.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
***
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hulle het Abner in Hebron begrawe. Dawid het kliphard by die graf gehuil. Almal het saamgehuil.