2 Samuel 3:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die vierde, Adónia, die seun van Haggit; en die vyfde: Sefátja, die seun van Abítal;
Afrikaans (NLV) 2011
Die vierde was Adonia, seun van Gaggit. Die vyfde was Sefatja, seun van Abital.
Afrikaans 1933/1953
en die vierde Adonia, die seun van Haggit; en die vyfde Sef tja, die seun van Ab¡tal;
Afrikaans 1983
en die vierde was Adonia seun van Gaggit. Die vyfde was Sefatja seun van Abital
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
die vierde was Adonia, die seun van Gaggit; die vyfde was Sefatja, die seun van Abital;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die vierde seun was Adonija, sy ma was Gaggit. Die vyfde seun was Sefatja, sy ma was Abital.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Adonia was die vierde. Hy was Gaggit se seun. Die vyfde seun was Sefatja, Abital se kind;