2 Samuel 3:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die sesde, Jitream, deur Egla, die vrou van Dawid. Hulle is vir Dawid in Hebron gebore.
Afrikaans (NLV) 2011
Die sesde was Jitream, seun van Dawid se vrou Egla. Hierdie seuns is almal in Hebron vir Dawid gebore.
Afrikaans 1933/1953
en die sesde J¡tream, by Egla, die vrou van Dawid. Hulle is vir Dawid in Hebron gebore.
Afrikaans 1983
en die sesde Jitream seun van Dawid se vrou Egla. Hulle is vir hom in Hebron gebore.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
die sesde was Jitream, by Dawid se vrou Egla. Hierdie seuns is vir Dawid in Hebron gebore.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die sesde seun was Jitream, sy ma was Dawid se vrou Egla. Dit is die seuns van Dawid wat in Hebron gebore is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
en die jongste was Jitream; sy ma was Egla, nog ’n vrou van Dawid. Dit is Dawid se seuns wat in Hebron gebore is.